Showing posts with label faith. Show all posts
Showing posts with label faith. Show all posts

Friday, 21 September 2012

My Love for you - What is Love ?

What is Love. !! ?  - GOD is LOVE. - He is the Beginning and the End.



God sacrificed His Son for our sins - That is Love. For God so loved the world.
 
God's love for his childern is one of the most powerful love that you can get and therefore, we must love each other than we love ourselves.
 
There is no greater love than to give your life for someone else. When you have to make a decision when someone dear to you dies and you have to donate their organs or if you donate your organ to someone else thats in need for llfe, when your life is gone,  that is love.
 
A mothers love for her child is undeniable.
 
Sometimes you fall in love with another human bean, but your love for this person is not answered back, you feel heartbroken,  but when you love someone very deeply and you just want this person to be happy, let him / her go,  free. That is Love.
 
I believe that to give to others without expecting something back,  is love.
 
Three things will last for ever, Faith, Hope and Love, but The greatest of these is LOVE - 1 Corinthians 13:13
 
Live Love.



For God so loved the world
 
 
 

Thursday, 1 March 2012

Geloof

Die wyse man bid in die storm tot God, nie vir veiligheid van gevaar nie, maar vir verlossing van vrees - Ralph W Ewerson.

God werk in ons lewens op geen ander wyse as deur dit wat Hy in sy Woord belowe nie.
Vir ons is dit net so maklik om te se dat ons glo in Jesus, die Seun van die lewende God, maar wanneer die storms en rampe van die lewe om ons woed en aan ons fondamente ruk, dink ons wanhopig dat ons verlore is en voel ons van God verlate. Kan jou geloof altyd die storms van die lewe trotseer?

Met jou geloof stewig geanker in jou Verlosser en Redder, Jesus Christus, kan die storms maar kom. Jy sal veilig en gekoeser die oorkant bereik.
"Here Jesus, spreuk u gesagwoord en kalmeer die storms wat ek vandag moet hanteer" Amen

Om te leef deur geloof en op God te vertrou om op Sy tyd Sy werk deur ons te doen kan ons dalk die instrurment wees wat God gebruik om genesing en hoop te bring in die lewe van iemand wat desperaat daarop wag. Selfs geloof so groot as 'n mostertsaadjie is vir Hom meer as genoeg om uit te reik na mense.

Om te gee nog voordat jy terugontvang het, is 'n daad van geloof. Hy gee oorvloedig aan hulle wat niks verdien nie. As jy getrou is, God bly getrou. Mag God gee dat jou geloof sterk sal wees.  Moenie probeer om dinge op jou eie manier te doen nie, vertrou op Hom en plaas al jou worstelinge in sy hande. Erken aan jouself dat jy nie alle probleme self kan oplos nie.  Soek God se leiding in alles wat jy doen.
So keer geloof in die mooi van die lewe weer bietjie vir bietjie terug.

"Dankie, Here Jesus dat ek deur U verlossing elke dag in die geloof kan lewe"

Amen!

Saturday, 8 October 2011

Werke van die Here is Groot

Vandag is my hart vol lof en ek wil dit opdra en die Here loof

Psalm 111
Met my hele hart wil ek die Here loof, in die samekoms van die opregtes
in die gemeente, Die Werke van die Here is groot, almal wat daarin vreugde vind,
dink daaroor na.
Sy dade is vol majesteit en luister, sy trou staan vir atyd vas.
Hy sorg dat Sy magtige dade nie vergeet word nie.
Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat Hom dien.
Hy hou sy verbond altyd in stand.
Hy het sy volk die krag van sy dade laat ervaar.
Sy Naam is Heilig, dit wek ontsag.
met die dien van die Here;  almal wat dit doen, het ware insig.
Die roem van die Here hou altyd stand.
Amen!

Wednesday, 31 August 2011

The first Miracle

Screenshot

When the wine ran out during the festivities, Jesus told the servants to fill the stone water pots with water and to take them to the master of ceremonies. When the master tasted the water that had turned into wine, he said "This is the best wine he had ever tasted" A host always serves the best wine first - but you have kept the best until now ! John 2:10
Lord Jesus, You still perform miracles in the lives of people whoes believe in You. Make my faith strong enough so that I can experience that and also to tell others about You.
Amen